BESTUURDER BEMARKINGSKOORDINEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2018 12:31:07 PM
27-10-2018 8:40:20 AM
Hierdie unieke besigheid wat hoofsaaklik fokus op die ontginning en uitvoer van minerale soos rose quarts beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n dinamiese energieke kandidaat vir die bestuur en binnelandse, sowel as buitelandse bemarking.

BESTUURDER-, BEMARKINGSKOORDINEERDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van presiese, goed georganiseerde mense-mense met minimum 3-5 jaar toepaslike bestuurs-, bemarkingsondervinding
- Goeie syfervaardighede en die vermoë om onder druk te funksioneer.
- Goeie kommunikasie-, en oorredingsvaardighede
- Rekenaarvaardigheid in Pastel en MS Office.

Die suksesvolle kandidaat sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Die binne-, sowel as buitelandsebemarking
- Nagaan en in plek stel van kwaliteitstandaarde
- Kontrole sisteme en bestuur van die operasionele en logistieke afdeling
- Fakturering en nagaan van vragte tot en met finale aflewering.

Daar word ‘n mark verwante salaris pakket aan die pos gekoppel.